Die smaak van die platteland,
gebak met hart en siel

Ons Produkte
Die volgende is beskikbaar op bestelling.
Pryse sluit verpakking en Pudo koste uit.

Beskuit
Allbran 500g R85
Dadel & Allbran 500g R95
Sade & Allbran 500g R95
Anys 550g R85
Heuning & Amandel 500g R98
Karringmelk 550g R85
Kondensmelk 550g R85
Koekies
Amandel 200g R50
Chocolate Chip 200g R50
Gemmer 200g R50
Soet 200g R50
Ander
Brownies elk R30
Brownies (12+) R25
Fudge elk R25
Fudge (12+) R20